"Baie dankie vir al julle moeite met my bril – julle diens is regtig tops!"


Charlene, Stellenbosch, Maart 2018
"Die bril maak ‘n groot verskil"


Chris, Stellenbosch, Maart 2018
"Ek LOVE my nuwe bril en het beslis n paar komplimente gekry"


Helga, Stellenbosch, Maart 2018
"Ek geniet my brille regtig baie d leesdril is wonderlik, kan nie glo ek lees nou so lekker nie, die donker bril is nie net baie mooi nie maar is ‘n groot hulp met die skerp lig "


Sarietjie, Stellenbosch, Feb 2018
"Ohne Deine Hilfe und gute Beratung über all' die Jahre wãren wir blind!! Vielen Dank"


Ingrid and Manfred (Germany March 2016)
"Many thanks for repairing my specs! Rescued my sightseeing."


Derek (Sheffield, U.K. March 2016)
"Julle is die beste ooit! Mal oor die diens en my bril."


Marinda (Jan. 2016)
"Baie dankie vir die wonderlike diens. Dit was 'n belewenis - om so net met die heel beste behandel te word. Baie dankie vir die ekstra myl."


Marian Mei 2015
"Baie dankie Tannie Anina. Liefde Waldo"


Waldo, 7 jaar oud (Windhoek)
"I can see clearly now!!! Thanks for great service and friendly people."


Ludi, 2014.