Welkom 2017
January 18, 2017

Mag 2017 vir elkeen vreugde en vrede inhou.

Ons spring hierdie jaar weg met twee nuwe personeelllede: Jacolien Bartolini en Subet Ludik. Hulle is baie bekwame dames en kwyt hulle goed van hulle take as onderskeidelik brilopmaker en administratiewe bestuurder.

Lightec brilrame sluit aan by ons huidige raamreekse. Dit word deur Morel, ‘n Franse raamontwerper vervaardig. Lightec rame is baie lig in gewig en gebruik moderne materiale en tegnologie in hulle vervaardigingsproses.