"Baie dankie vir al julle moeite met my bril – julle diens is regtig tops!"


Charlene, Stellenbosch, Maart 2018
"Die bril maak ‘n groot verskil"


Chris, Stellenbosch, Maart 2018
"Ek LOVE my nuwe bril en het beslis n paar komplimente gekry"


Helga, Stellenbosch, Maart 2018
"Ek geniet my brille regtig baie d leesdril is wonderlik, kan nie glo ek lees nou so lekker nie, die donker bril is nie net baie mooi nie maar is ‘n groot hulp met die skerp lig "


Sarietjie, Stellenbosch, Feb 2018
"Dankie vir die goeie ervaring en hulp met my sig."


Kelly- Ann (Mrt. 2016)
"Hou van hierdie mense!! Hulle weet wat hulle doen."


Pierre K. April 2015
"You have been so wonderful. It is going to be hard to find an optometrist to replace you. (written before relocating from the Western Cape)"


"Die besoeke hier was positief in alle opsigte. Dankie Anina en Linda."


Marius Hanekom, 2013
"Baie dankie Anina en Linda, ek voel soos 'n miljoen Dollar Babe."


Anoniem, 2014
"Dankie vir die beste diens, altyd!"


B. Nel, 2014