IMG_3651
Skenk jou Sonbril Projek
January 15, 2014

Mosambiek is een van die armste lande ter wêreld.  Die grootste deel van die bevolking leef in armoede en is afhanklik van landbou om ‘n bestaan te maak.

Anina Potgieter Oogkundiges het die Skenk- jou- Sonbril Projek geloods om tweedehandse sonbrille en leesbrille te versamel en te stuur na Love Mozambique se ontwikkelingsprojekte in die Manica Provinsie, Mosambiek. Daar word dit versprei deur Francois en Alta Rauch, wat aan die stuur van Love Mozambique is. Kyk gerus na hulle blog by http://www.lovemoz.blogspot.com/