Nuwe Facebookblad
July 10, 2014

Ons nuwe Facebookblad is hier! Gebruik dit om die nuutste professionele oogsorgnuus te ontvang of laat weet ons hoe jy ons diens ervaar het. Brilraam en kontaklens promosies sal ook op Facebook aangekondig word.

Kliek op die Facebook skakel op die tuisblad om na Facebook te gaan.