Brille vir Afrika!

Ons stuur elke jaar Juniemaand nuwe en tweedehandse leesbrille vir Francois en Alta Rauch van LoveWinsAfrica. Hulle gee die brille aan volwassenes in hulle volwasse leesklasse.

Volgende keer as jy nie jou leesbril kan vind nie, dink aan díe mense wat dalk glad nie ‘n leesbril het nie. Jy kan jou ou leesbril by die praktyk ingee, ons sal hom diens en aanstuur Mosambiek en Malawi toe

.